William H. Gass
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Howard Gass (30 Julie 1924 – 6 Desember 2017)[1] was 'n Amerikaanse romansier, kortverhaalskrywer, essayis, kritikus, en filosofie professor.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
William Howard Gass | |
---|---|
Gebore | 30 Julie 1924 |
Sterf | 6 Desember 2017 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Sluit
Hy het drie romans, drie bundels kortverhale, 'n bundel novelles, en sewe volumes essays geskryf, waarvan drie die National Book Critics Circle Award gewen het en een, A Temple of Texts (2006), die Truman Capote Award for Literary Criticism. Sy roman uit 2015, The Tunnel, het die American Book Award ontvang en sy roman uit 2013, Middle C, die William Dean Howells medalje vir 2015.