Wim de Villiers
Suid-Afrikaanse akademikus en dokter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Willem "Wim" Johan Simon de Villiers (gebore 1959) is 'n Suid-Afrikaanse akademikus en dokter. Hy is sedert 2015 die 12de rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US).[2][1] Hy het Russel Botman opgevolg nadat laasgenoemde in 2014 skielik aan 'n hartaanval oorlede is.[3]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad ...
Wim de Villiers | |
Rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch | |
Ampsbekleƫr | |
Termynaanvang 29 April 2015[1] | |
Voorafgegaan deur | Russel Botman |
---|---|
Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1959 |
Alma mater | Universiteit Stellenbosch[1] Universiteit van Oxford Harvard-universiteit |
Sluit
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad.[3][1]
Hy is 'n raadslid van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika.[4]