Zygophyllaceae
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zygophyllaceae is die Groendoring-familie wat hoort tot die orde Zygophyllales. Daar is 140 spesies wat hoort tot die familie wêreldwyd waarvan 70 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 4 bome. Sleg een genus, Balanites, kom in Suider-Afrika voor.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies ...
Zygophyllaceae | |
---|---|
Larrea tridentata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Zygophyllales |
Familie: | Zygophyllaceae R.Br. |
Subfamilies | |
Larreoideae | |
Sinonieme | |
Balanitaceae Endl. (1841) |
Sluit