112
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 112 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 112 |
| ◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 107 | 108 | 109 | 110 | 111 | ◄ 112 ► | 113 | 114 | 115 | 116 | 117 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:112 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Caesennius Sospes word pretoriaanse goewerneur van die provinsie Galatia wat nou baie kleiner is. M. Iunius Homullus word konsulêre goewerneur van die uitgebreide Cappadocia.[1]
Geboortes
- 26 April – Marcus Aurelius, Romeinse keiser. (†180)
Sterftes
- Onbekend – Plinius die jongere, regsgeleerde, outeur en magistraat van antieke Rome (* 61)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads