1159
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1159 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1159 |
| ◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1154 | 1155 | 1156 | 1157 | 1158 | ◄ 1159 ► | 1160 | 1161 | 1162 | 1163 | 1164 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1159 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Tunisië word verower deur die Almohad caliphs van Morokko.
- Keiser Frederik I Barbarossa oorhandig die stad Turyn aan die plaaslike biskoppe, wat tot 1225 ook as politieke heersers optree.
- 1 Januarie – Pous Adrianus IV stel Ubaldo Allucingoli (later Pous Lucius III) aan as kardinaal-biskop van Ostia en Velletri.
- 7 September – Pous Alexander III volg Pous Adrianus IV op.
- 4 Oktober – Octaviano de Monticelli word gekroon as Pous Victor IV.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 1 September – Pous Adrianus IV, die 169ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1100)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads