1644
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1644 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 44ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1644 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1639 | 1640 | 1641 | 1642 | 1643 | ◄ 1644 ► | 1645 | 1646 | 1647 | 1648 | 1649 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1644 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 14 Maart – Giulio Rospigliosi (later Pous Clemens IX) word titulêr aartsbiskop van Tarsus.
- 14 Julie – Giulio Rospigliosi (later Pous Clemens IX) word nuntius in Spanje.
- 9 Augustus – Die konklaaf na die dood van Pous Urbanus VIII begin. Dit sou duur tot 15 September 1644.
- 15 September – Pous Innocentius X volg Pous Urbanus VIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 4 Oktober – Pous Innocentius X word gekroon deur kardinaal Carlo de' Medici.
- 14 November – Pous Innocentius X stel vier nuwe kardinale aan waaronder sy neef Camillo Francesco Maria Pamphilj.
- 24 November – Pous Innocentius X verklaar Sint Bernard Tolomeo salig.
- 25 Desember – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) word nuntius in Napels.
Remove ads
Geboortes
- Onbekend – Matsuo Basho, Japannese digter († 1694)
Sterftes
- 29 Julie – Pous Urbanus VIII, die 235ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1568).
- 30 Desember – Jan van Helmont, 'n Vlaamse chemikus, fisioloog en medikus ( 1580).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads