1679

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1679
Remove ads

Die jaar 1679 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1679
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1674 | 1675 | 1676 | 1677 | 1678 | ◄ 1679 ► | 1680 | 1681 | 1682 | 1683 | 1684 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1679
Kalenders  
Thumb
Crux
Gregoriaanse kalender 1679
Ab urbe condita 2432
Armeense kalender 1128

ԹՎ

Chinese kalender 4375 4376

乙午 – 丙未

Ethiopiese kalender 1671 –1672
Hebreeuse kalender 5439 – 5440
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1734 – 1735
- Shaka Samvat 1601 – 1602
Irannese kalender 1057 1058
Islamitiese kalender 1090 1090
Remove ads

Gebeure

  • Die Suiderkruis word as 'n selfstandige sterrebeeld geklassifiseer. Die klassifisering word aan Augustin Royer toegeskryf.
  • 12 FebruariePous Innocentius XI sluit alle teaters in Rome weens immoraliteit.
  • 2 Maart – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sanctissimus Dominus waarin kasuïsme veroordeel word.
  • 2 Julie – Pous Innocentius XI verklaar Turibius van Mogroveio salig.
  • 20 November – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sollicitudo pastoralis oor die religieuse ordes.
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads