1683
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1683 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1683 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1678 | 1679 | 1680 | 1681 | 1682 | ◄ 1683 ► | 1684 | 1685 | 1686 | 1687 | 1688 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1683 |
| Jan III Sobieski | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 15 Februarie – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-biskop van Frascati.
- 31 Maart – Die Poolse koning Jan Sobieski en die Duitse keiser Leopold I sluit 'n verdedigingsverdrag teen die Turke.
- 12 September – Koning Jan Sobieski ontset Wene tydens die Slag van Kahlenberg.
Geboortes
- 25 Julie – Pieter Langendijk, Nederlandse damaswewer, stadskunstenaar, dramaturg en digter († 1756)
- 25 September – Jean-Philippe Rameau, Franse komponis († 1764).
- 10 November – George II, koning van Groot-Brittanje († 1760).
Sterftes
- 6 September – Jean-Baptiste Colbert, 'n Franse politikus (* 1619).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads