1693
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1693 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1693 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1688 | 1689 | 1690 | 1691 | 1692 | ◄ 1693 ► | 1694 | 1695 | 1696 | 1697 | 1698 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1693 |
| Die VOC basis Nagapattinam op die ooskus van Indië. | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 31 Desember – Pous Innocentius XII verklaar Joanna van Portugal en Peter Gambacorta van Pisa salig.
Indië
- Augustus-- Die VOC se vloot onder Laurens Pit (die jonge) vaar van Nagapattinam na die Franse kolonie Pondicherry en val dit aan.
- 8 September - Die Franse gee die stad Pondicherry oor aan die Nederlanders.[1]
Geboortes
- 28 Februarie – Anna van Rusland, tsaar van Rusland († 1740)
- 7 Maart – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII), die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1769).
Sterftes
- 6 Januarie – Mehmet IV, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1642)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
