1763
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1763 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1763 |
| ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1758 | 1759 | 1760 | 1761 | 1762 | ◄ 1763 ► | 1764 | 1765 | 1766 | 1767 | 1768 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1763 |
| Die uitbreiding van die Britse gebiede in Noord-Amerika. | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 10 Februarie – Die Verdrag van Parys word onderteken, waarmee Frankryk sy Noord-Amerikaanse kolonies aan die Britse Kroon afstaan.
- 18 Julie – Pous Clemens XIII stel Simone Buonaccorsi van die Apostoliese Signatura en Andrea Negroni, Apostoliese protonotarius, aan as kardinale.
Geboortes
- 23 Junie – Joséphine de Beauharnais, keiserin van Frankryk († 1814).
Sterftes
- 19 Januarie – Jan de Marre, Nederlandse skrywer (* 1696).
- 23 Januarie – Johann Hieronymus Kniphof, Duitse geneesheer en plantkundige (* 1704).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
