1696
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1696 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1696 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1691 | 1692 | 1693 | 1694 | 1695 | ◄ 1696 ► | 1697 | 1698 | 1699 | 1700 | 1701 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1696 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 5 September – Pous Innocentius XII verklaar Zita van Lucca heilig.
- 6 Desember – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word aangestel as tesourier-generaal van die Pouslike Staat en ook as goewerneur van die Engeleburg.
Geboortes
- 2 Augustus – Mahmoed I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1754)
- 23 Augustus – Jan de Marre, Nederlandse skrywer († 1763)
- Onbekend – Abram Gannibal, 'n slaaf uit Afrika, later 'n generaal-majoor, ’n militêre ingenieur en goewerneur van Rewal († 1781)
Sterftes
- 29 Januarie – Iwan V van Rusland, tsaar van Rusland (* 1666)
- 25 Junie – Clamor Heinrich Abel, 'n Duitse komponis (* 1634).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads