2008 Europese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2008 Europese Grand Prix (amptelik die LIII Telefónica Grand Prix of Europe) was 'n Formule Eenwedren, gehou op 24 Augustus 2008 op die Valencia Straatbaan in Valencia, Spanje. Dit was die twaalfde ren van die 2008 Formule Een-seisoen. Die ren is beslis oor 57 rondtes, 'n totale renafstand van 303,9 km. Die wenner was Felipe Massa van Scuderia Ferrari, nadat hy ook eerste op die rooster weggespring het. 2008 se wêreldkampioen, Lewis Hamilton van McLaren-Mercedes, het tweede geëindig.
Remove ads
Kwalifisering

Remove ads
Wedrenuitslag
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads