2012 Maleisiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2012 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 25 Maart 2012 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Ferrari gewen.
Renuitslag
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads