2021 Aboe Dhabi Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2021 Aboe Dhabi Grand Prix
Remove ads

Die 2021 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 12 Desember 2021 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasvind. Dit was die twee-en-twintigste en laaste wedren van die 2021-kampioenskapseisoen gewees.

Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande in Aboe Dhabi verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...

Wedren

Die wedren het ekstra spanning opgelewer omdat die ren sou beslis wie wêreldkampioen word in 2021, Max Verstappen of Lewis Hamilton. Beide was aan die begin van die ren gelyk in die kampioenskap op 369,5 punte. In 'n opwindende wedren is Verstappen uiteindelik eerste oor die wenstreep, nadat hy Hamilton op die laaste rondte verbygesteek het en só wêreldkampioen geword het. Mercedes het die vervaardigerskampioenskap gebuit.

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...

V Max Verstappen verdien 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.

Remove ads

Puntestand aan die einde van die seisoen

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads