2021 Italiaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2021 Italiaanse Grand Prix
Remove ads

Die 2021 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 12 September 2020 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Kitsfeite Formula 1 Gran Premio Heineken d'Italia 2021, Voorste wegspringplek ...

Die Italiaanse Grand Prix van 2021 was die tweede Grand Prix naas die 2021 Britse Grand Prix om 'n kwalifiserende snelren te hou. 'n Snelkwalifikasie is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die wedren korter is. Die snel-kwalifiserende afstand is ongeveer 100 kilometer en duur dus ongeveer 25 tot 30 minute.

Remove ads

Program

Die Grand Prix-naweek begin Vrydag met die eerste vrye oefening van sestig minute. Dit word gevolg deur 'n kwalifikasie wat die wegspringrooster vir die snelkwalifikasie bepaal. Gedurende hierdie kwalifikasie mag die bestuurders slegs die sagte bande gebruik.

Saterdagoggend word 'n tweede vrye oefening van een uur gehou, waarna die snelkwalifikasie die middag gehou word. Die wenner van die kwalifiserende snelren sal ook met die voorwegpringposisie vir Sondag se wedren beloon word. Die wedren op Sondagmiddag word oor 'n 'normale' Grand Prix-afstand (ongeveer 300 kilometer) gehou, en die spanne het 'n vrye keuse van bande.

Remove ads

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening 1 – Vrydag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Vrye oefening 2 – Saterdag

Meer inligting Vrye oefening 2, Pos ...

Snelkwalifikasie – Saterdag

Meer inligting Pos, No ...

* Valtteri Bottas wen die snelkwalifikasie maar moet die hoofren agteraan begin na 'n enjinruiling.[2]

Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...

V Daniel Ricciardo ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gejaag in die ren.
*1 Sergio Pérez eindig derde, maar ontvang 'n straf van vyf sekondes.
*2 Max Verstappen het ná die wedren 'n roosterstraf van drie plekke vir die volgende wedren en twee strafpunte op sy wedrenlisensie gekry. Volgens die renbestuur was Verstappen die hoofskuldige in die botsing met Lewis Hamilton.

Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads