373

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

373
Remove ads

Die jaar 373 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

373
| 3de eeu | 4de eeu | 5de eeu |

◄ ◄ | | 368 | 369 | 370 | 371 | 372 | ◄ 373 ► | 374 | 375 | 376 | 377 | 378 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:373
Kalenders  
Thumb
Valens se akwaduk
Gregoriaanse kalender 373
Ab urbe condita 1126
Chinese kalender 3069 3070

己申 – 庚酉

Ethiopiese kalender 365 –366
Hebreeuse kalender 4133 – 4134
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 428 – 429
- Shaka Samvat 295 – 296
Remove ads

Gebeure

  • Die akwaduk van Valens word in gebruik geneem. Hierdeur het Konstantinopel genoeg water om 'n groot stad te word, hoewel dit nie aan 'n rivier lê nie.
  • Keiser Valens verban Barses, die biskop van Edessa en die Siriese priesters Eulogius en Protogenes omdat hulle die geloofsbelydenis van Nicea aanhang.[1]
  • Valens se nuwe biskop van Alexandrië, Lucius, kom aan uit Antiogië, maar hy word begroet met 'n oproer van die Nicea-aanhangers.[1]
  • Valens vaardig 'n wet af waarin die comes orentis beveel word om vir monnike van curiale afkoms strenge beperkings op te lê. Dit is die eerste keer dat die bestaan van monnike genoem word. Valens staan die groei van hulle beweging teen. [1]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

  • 3 Mei -- Patriarg Athanasius van Alexandrië.[1]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads