378
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 378 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 378 |
| ◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 373 | 374 | 375 | 376 | 377 | ◄ 378 ► | 379 | 380 | 381 | 382 | 383 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:378 |
| Keiser Valens | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
Rome
- Pous Damasus I word vrygespreek van owerspel deur keiser Gratianus.
Meso-Amerika
- 16 Januarie - Die 'aankoms' van Sihyaj K'ahk' in Tikal, 'n gebeurtenis wat uit inskripsies in Tikal en Uaxactun bekend is.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
