455

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

455
Remove ads

Die jaar 455 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

455
| 4de eeu | 5de eeu | 6de eeu |

◄ ◄ | | 450 | 451 | 452 | 453 | 454 | ◄ 455 ► | 456 | 457 | 458 | 459 | 460 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:455
Kalenders  
Thumb
Petronius Maximus
Gregoriaanse kalender 455
Ab urbe condita 1208
Chinese kalender 3151 3152

辛午 – 壬未

Ethiopiese kalender 447 –448
Hebreeuse kalender 4215 – 4216
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 510 – 511
- Shaka Samvat 377 – 378
Remove ads

Gebeure

  • 17 Maart22 Mei: Petronius Maximus is keiser van die Weste.
  • 2 Junie – Die Vandale onder Geiserik land in Italië en plunder Rome. Geiserik sê (en dis moontlik die waarheid) dat hy om hulp gevra is deur die suster van Valentinianus III. Sy wil die dood van haar broer wreek op Petronius Maximus.
  • 10 JulieAvitus word uitgeroep tot keiser van die Weste deur de Visigote. Hy kry steun van die Gallo-Romeine, en word later in Arles ingehuldig. Marcianus van Bisantium erken hom.
  • Die Vandale verbreek alle ooreenkomste en neem Africa oor.
  • Skanda-Gupta volg Kumara-Gupta op as heerser van die Gupta Ryk.
Remove ads

Geboortes

Sterftes

  • 15 MaartValentinianus III, Wes-Romeinse keiser – vermoor deur die toedoen van Petronius Maximus
  • 22 Mei – Petronius Maximus, moontlik gestenig of opgehang.
  • Kumara-Gupta, heerser van die Gupta Ryk
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads