526
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 526 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 526 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 521 | 522 | 523 | 524 | 525 | ◄ 526 ► | 527 | 528 | 529 | 530 | 531 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:526 |
| Europa in 526 | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 20 Mei – Ongeveer 300 000 mense sterf in 'n aardbewing in Sirië en Antiogië.
- 12 Julie – Pous Felix IV volg Pous Johannes I op.
- Manikmaya, die skoonseun van Suryawarman, die 7de koning van Taramanugara, stig die koninkryk Kendan oostelik van die huidige stad Bandoeng op Java.[1]
Geboortes
Sterftes
- 18 Mei – Pous Johannes I, die 53ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 470).
- 30 Augustus - Theoderik die Grote, koning van die Ostrogote in Italië.[2]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
