527

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die jaar 527 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

527
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 522 | 523 | 524 | 525 | 526 | ◄ 527 ► | 528 | 529 | 530 | 531 | 532 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:527
Kalenders
Gregoriaanse kalender 527
Ab urbe condita 1280
Chinese kalender 3223 3224

癸午 – 甲未

Ethiopiese kalender 519 –520
Hebreeuse kalender 4287 – 4288
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 582 – 583
- Shaka Samvat 449 – 450
Remove ads

Gebeure

  • 1 April – Die Bisantynse Keiser Justinus I benoem Justinianus I as medeheerser en opvolger.
  • Justinianus sluit 'n bondgenootskap met die Gepide teen die Ostrogote in Illyrië en Italië.[1]
  • Die Gepide val die Ostrogotiese stad Sirmium aan maar hulle word verslaan.[1]
  • Die Ostrogote neem wraak op Justinianus en val de vesting van Gratiana in Moesia Superior aan.[1]
  • Lazica verwissel sy onderhorigheid van Persië na die Bisantyne. Die Iberiërs probeer om hulle te volg en kom in opstand teen die Perse.[2]
  • Kavadh I stuur magte om die Iberiese opstand te onderdruk en dit lei tot 'n oorlog tussen Jusitinanus I en Kavadh I.[2]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads