534
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 534 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 534 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 529 | 530 | 531 | 532 | 533 | ◄ 534 ► | 535 | 536 | 537 | 538 | 539 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:534 |
| Belisarius (?) | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Boergondiërs verloor hulle onafhanklikheid en word ingelyf by die Frankiese ryk.
- Maart - Gelimer die koning van die Vandale gee oor aan die Bisantynse generaal Belisarius. Africa word 'n Bisantynse provinsie.
- Cassiodorus, die praetoriaanse prefek, hou 'n toespraak in die Senaat van Rome waarin hy die plaaslike en buitelandse prestasies van die Gotiese regent Amalasuntha prys en verwys na die gebeurtenisse in Illirië. [1]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
