539
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 539 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 539 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 534 | 535 | 536 | 537 | 538 | ◄ 539 ► | 540 | 541 | 542 | 543 | 544 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:539 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Oos-Gote vermoor die totale manlike bevolking van Milaan. Die vroue word aan die Boergondiërs gegee as slawe.
- Die Ostrogotiese leier Wittigis vra vir Wacho, die koning van die Lombarde om hulp teen die Romeine van Justinianus, maar Wacho weier omdat hy 'n verdrag met hulle gesluit het.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads