59 v.C.
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
| 59 v.C. |
| ◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 64 v.C. | 63 v.C. | 62 v.C. | 61 v.C. | 60 v.C. | ◄ 59 v.C. ► | 58 v.C. | 57 v.C. | 56 v.C. | 55 v.C. | 54 v.C. | ►
|
| Gnaeus Pompeius Magnus | ||||||||||
| ||||||||||
Remove ads
Gebeure
Italië
- In Rome word Gaius Julius Caesar deur die Senaat verkies tot konsul van die Imperium Romanum en voer hervormings in die Romeinse samelewing deur.
- Gnaeus Pompeius Magnus trou met Julia Caesaris, die dogter van Julius Caesar. Dit om die bekragtiging van die Eerste Triumviraat te bevestig.
- Die Senaat mobiliseer die Romeinse leër in Noord-Italië om die Galliërs en Germane aan die Ryn se grens te onderwerp.
- Julius Caesar laat die Acta Diurna, 'n Staatskoerant, in die Romeinse Republiek versprei. Caesar trou met sy derde vrou Calpurnia Pisonis.
- Ptolemaeus XII Neos Dionysos Auletes arriveer met 'n delegasie in Rome, om waarborge vir die onafhanklikheid van Egipte te verkry.
- Ptolemeus XII Neos Dionysos Auletes bied die tirumviraat 'n groot hoeveelheid geld. Hulle aanvaar dit en laat die senaat verklaar dat Auletes die 'vriend en bondgenoot van die Romeinse volk' is. Egipte is voorlopig veilig.[1]
Gallië
Egipte
- Die Griekse geskiedskrywer Diodorus Siculus besoek Egipte.[2]
Sri Lanka
- Die Mahāvihāra-monnike probeer om 'n ander seun Saddhārissa te doen opvolg, maar sy oudste seun verhoed dit met militêre middele.[3]
Remove ads
Geboortes
- Titus Livius, Romeinse historikus (oorlede in 17).
Sterftes
- Gaius Octavius (* ~100 v.C. - † ~59 v.C.), Romeinse staatsman en vader van Gaius Julius Caesar Octavianus (Augustus) (41).
- Quintus Caecilius Metellus (* ~103 v.C. - † ~59 v.C.), Romeinse konsul en veldheer (44).
- Saddhārissa - koning van Sri Lanka.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
