779
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 779 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 779 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 774 | 775 | 776 | 777 | 778 | ◄ 779 ► | 780 | 781 | 782 | 783 | 784 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:779 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
Brittannië
- Offa van Mercië verslaan Cynewulf van Wessex en verower Bensington.
Tibet
- Die Boeddhisme word in Tibet tot staatsgoddiens verhef. [1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads