769
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 769 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 69ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 769 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 764 | 765 | 766 | 767 | 768 | ◄ 769 ► | 770 | 771 | 772 | 773 | 774 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:769 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- April – Pous Stefanus III belê 'n sinode in die Lateraanse Paleis waarop Teenpous Constantinus II veroordeel word. Beide Karloman en Karel stuur hul biskoppe en bevestig die pactum tussen hul vader Pepin en die pous.
- Karloman weier om Karel te help in 'n militêre veldtog in Aquitanië. Karel en Karloman is aan die rand van oorlog. [1]
Geboortes
Sterftes
- Imam Abu Hanifa an-Nu'maan ibne Thabit, stigter van die Hafani, 'n stroming in die Soennisme.
- 6 Augustus – Teenpous Constantinus II (* onbekend).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads