847
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 847 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 847 |
| ◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 842 | 843 | 844 | 845 | 846 | ◄ 847 ► | 848 | 849 | 850 | 851 | 852 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:847 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Mutawwakil volg Wathik op as kalief.
- 10 April – Pous Leo IV volg Pous Sergius II op.
- Pous Leo IV stel Anastasius aan as kardinaal-priester.
- Lodewyk II van Italië hou 'n veldtog in die suide en neem Benevento in.[1]
Geboortes
Sterftes
- 27 Januarie – Pous Sergius II, die 102de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads