900
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 900 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 900 |
| ◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 895 | 896 | 897 | 898 | 899 | ◄ 900 ► | 901 | 902 | 903 | 904 | 905 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:900 |
| Die Oostelike Halfrond in 900 | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 1 Februarie – Pous Benedictus IV volg Pous Johannes IX op en Pous Sergius III word teenpous.
- 17 Junie – Winedmar die handlanger van Boudewyn II van Vlaandere vermoor aartsbiskop Fulk van Reims.
- 'n Vulkaanuitbarsting laat op Ysland 'n laag tefra agter wat die Landnámslag genoem word, omrede hierdie laag rondom dié tyd geval het dat die land deur Skandinaviërs ingeneem is vir hulle nedersettings.[1]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
