800
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 800 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
800 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 795 | 796 | 797 | 798 | 799 | ◄ 800 ► | 801 | 802 | 803 | 804 | 805 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:800 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Karel die Grote en sy seun Pepyn. | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- 23 Desember – Pous Leo III lê die eed van verontskuldiging af.
- 25 Desember – Pous Leo III kroon Karel die Grote as Heilige Romeinse Keiser, 'n titel wat nie in die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.
Geboortes
- Ethelwulf van Wessex, 'n koning van Wessex en Kent († 858)
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads