964
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 964 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 964 |
| ◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 959 | 960 | 961 | 962 | 963 | ◄ 964 ► | 965 | 966 | 967 | 968 | 969 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:964 |
| Lumbini; Gautama se geboorteplek in Nepal | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 26 Februarie of 22 Mei – Die afgesette Pous Johannes XII laat sy opvolger Pous Leo VIII afset en vervang met Pous Benedictus V.
- 23 Junie – Pous Benedictus V word afgeset en na Duitsland verban en Pous Leo VIII kom weer op die troon.
- Al Soefi, Persiese sterrekundige, beskryf die Magellaanse Wolke.
- Keiser Taizu van die Song stuur 300 monnikke na Indië om Boeddhistiese geskrifte en relieke te haal. Hulle besoek Lumbini en Swayanbhu in Katmandoe, Nepal. Die betrekkings met Nepal wat sedert omtrent 665 verbreek was word herstel.[1]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 14 Mei – Pous Johannes XII, Pous sedert 955 en die 130ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±937).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
