A Beautiful Mind
2001 rolprent deur Ron Howard From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
A Beautiful Mind is 'n Amerikaanse rolprent uit 2001 wat geregisseer is deur Ron Howard.[1][2] Beautiful Mind is 'n rolprent oor die lewe van die wiskundige John Forbes Nash Jr., wat aan skisofrenie gely het. Die draaiboek is gebaseer op die boek met dieselfde titel, geskryf in 1999 deur Sylvia Nasar.[3] Die rolprent het in 2002 vier Oscars ontvang.
Remove ads
Hoofrolspelers
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads