Adidas Jabulani

From Wikipedia, the free encyclopedia

Adidas Jabulani
Remove ads

Die Jabulani was die amptelike sokkerbal vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die Jabulani is op 4 Desember 2009 in Kaapstad bekendgestel. Die bal is deur die Loughborough Universiteit in die Verenigde Koninkryk ontwerp en deur Adidas vervaardig. 'n Goud gekleurde weergawe van die Jabulani, die Jo'bulani, is tydens die eindstryd gebruik.

Thumb
Parreira en Beckenbauer poseer met die Jabulani-sokkerbal.
Thumb
Duitsland se amptelike drag vir die toernooi.

Die woord "jabulani" beteken "jubel" of "om fees te vier" in Zoeloe. Adidas het die bal elf kleure geverf wat die elf ampstale van Suid-Afrika verteenwoordig.

Remove ads

Tegniese spesifikasies

Meer inligting FIFA se standaarde, Jabulani se metings ...

Kritiek

Voor die aanvang van die wêreldbeker is daar reeds vanuit verskeie land kritiek teen die bal ontvang. Volgens verskeie spelers raak die bal onstabiel teen hoë snelhede en trek hoog as dit na die doelboks geskop word.[2]

'n Wetenskaplike in vloeistofdinamika by NASA het na toetse die probleem bevestig.[3] FIFA het gesê dat hulle na die wêreldbeker verdere ondersoek sal instel.[4]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads