FIFA

From Wikipedia, the free encyclopedia

FIFA
Remove ads

Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.

Thumb
Vlag van die FIFA
Kitsfeite Franse naam, Engelse naam ...

FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.

Remove ads

Konfederasies

Thumb
FIFA se konfederasies

FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik:

Presidente en adjunkpresidente

Thumb
Die huidige president Gianni Infantino
Meer inligting Presidente, Naam ...
Meer inligting Adjunkpresidente, Naam ...
Remove ads

Sekretarisse-generaal

Thumb
Fatma Samoura, die huidige sekretaris-generaal
Meer inligting Naam, Nasionaliteit ...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads