Adran Mutu (Roemeens: [adriˈan ˈmutu] luister (hulp·inligting); gebore op 8 Januarie 1979) is 'n afgetrede Roemeense sokkerspeler. Mutu word as een van die beste spelers van alle tye gereken.[2]
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Adrian Mutu Adrian Mutu in 2007 |
| Persoonlike inligting |
|---|
| Geboortenaam | Adrian Mutu |
|---|
| Geboortedatum | 8 Januarie 1979 (1979-01-08) (46 jaar oud) |
|---|
| Geboorteplek | Călinești, Roemenië |
|---|
| Lengte | 1,81 m |
|---|
| Speelposisie | Aanvaller / vleuel |
|---|
| Klubinligting |
|---|
| Huidige klub | Pune City |
|---|
| Jeugloopbaan |
|---|
| 1987–1996 | Argeș Pitești |
|---|
| Seniorloopbaan* |
|---|
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
|---|
| 1996–1999 | Argeș Pitești | 41 | (11) |
|---|
| 1999–2000 | Dinamo București | 33 | (22) |
|---|
| 2000 | Internazionale | 10 | (0) |
|---|
| 2000–2002 | Verona | 57 | (16) |
|---|
| 2002–2003 | Parma | 31 | (18) |
|---|
| 2003–2004 | Chelsea | 27 | (6) |
|---|
| 2004–2006 | Juventus | 33 | (7) |
|---|
| 2006–2011 | Fiorentina | 112 | (54) |
|---|
| 2011–2012 | Cesena | 28 | (8) |
|---|
| 2012–2014 | Ajaccio | 37 | (11) |
|---|
| 2014 | Petrolul Ploiești | 14 | (4) |
|---|
| 2015– | Pune City | 0 | (0) |
|---|
| Nasionale span |
|---|
| 1995 | Roemenië O16 | 2 | (0) |
|---|
| 1996–1997 | Roemenië O18 | 14 | (8) |
|---|
| 1998–2000 | Roemenië O21 | 12 | (6) |
|---|
| 2000–2013[1] | Roemenië | 77 | (35) |
|---|
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 30 Julie 2015.
† Kere uitgedraf (Doele).
|
Sluit