Chelsea FC

From Wikipedia, the free encyclopedia

Chelsea FC
Remove ads

Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Chelsea se tradisionele uitrusting bestaan ​​uit 'n blou hemp en kortbroek, wat die klub die bynaam The Blues verdien. Hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramowitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos drie keer die kampioenskap van Engeland.

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Thumb
Chelsea FC, 1929.

Rusland se aanval op die Oekraïne in 2022 is Abramowitsj deur die Britse regering gedwing om die klub te verkoop, en ambisies is sedertdien verlaag.[1] Egter, in Julie 2025 het Chelsea onverwags daarin geslaag om die eerste uitgebreide Klubwêreldbeker te wen, en die nuutontwerpte trofee is saam met die Amerikaanse president Donald Trump omhoog gehou.[2]

Remove ads

Erelys

  • Kampioen van Engeland (4)
1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10
(naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11)
  • FA Cup (6)
1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010
(naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002)
  • League Cup (4)
1965, 1998, 2005, 2007
(naaswenner (2): 1972, 2008)
  • Charity Shield (4)
1955, 2000, 2005, 2009
(naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007)
  • Champions League (2)
2012, 2021
(naaswenner (1): 2008)
  • Conference League (1)
2025
  • Europese Bekerwenner-beker (2)
1971, 1998
  • Europese Supercup (1)
1998
  • Klubwêreldbeker
2025
Remove ads

Bekende sokkerspelers en afrigters

Spelers

Afrigters

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads