Agostinho Neto
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
António Agostinho Neto (17 September 1922 – 10 September 1979) het van 1975 as die eerste president van Angola gedien nadat hy die Populêre Beweging vir die Bevryding van Angola (MPLA) gelei het in die oorlog vir onafhanklikheid (1961–1974). Hy het tot en met sy dood die MPLA in die burgeroorlog (1975–2002) aangevoer. Hy is ook bekend vir sy literêre aktiwiteite en word beskou as Angola se mees vooraanstaande digter. Sy verjaardag word gevier as Nasionale Heldedag wat 'n openbare vakansiedag in Angola is.

Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads