Breëpeulvalsdoring

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Breëpeulvalsdoring
Remove ads

Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope.[1] Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads