Almati

From Wikipedia, the free encyclopedia

Almati
Remove ads

Almati (Kasaks: Алматы) is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad van Kasakstan. Voor 1992 was die stad bekend as Alma-Ata (Russies: Алма-Ата). Met 'n bevolking van 1 348 500 (2008) is die stad die grootste in die land, en sy bewoners maak nege persent van die totale bevolking uit. Almati, wat in die suidooste van Kasakstan naby die grens met Kirgisië geleë is, is die ekonomiese, kulturele en wetenskaplike sentrum van Kasakstan.

Meer inligting АлматыAlmati ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads