Uitenhaagaalwyn

plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Uitenhaagaalwyn
Remove ads

Die uitenhaagaalwyn (Aloe africana) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor vanaf die Gamtoosrivier tot by Groot-Visriviervallei.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

Die plant word 2,0 m hoog en blom van Julie tot September. Die blare is dig en word tot 65 cm lank, buig afwaarts, is grysgroen van kleur en daar is tandjies op die blaarrande. Die buisvormige blomme word tot 55 cm lank. Die saadjies het vlerkies en word deur die wind versprei. Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.2.[1]

In Engels staan dit as die Uitenhage aloe bekend.

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads