Amorphea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Amorphea[1] is lede van 'n taksonomiese supergroep wat Amoebozoa en Obazoa insluit. Die laasgenoemde bevat die Opisthokonta, wat Swamme, Diere en die Choanomonada, of Choanoflagellatea insluit. Die taksonomiese affiniteite van die lede van hierdie klade is oorspronklik beskryf en voorgestel deur Thomas Cavalier-Smith in 2002.[2][4]
Die "International Society of Protistologists", die erkende liggaam vir taksonomie van protosoë, het in 2012 aanbeveel dat die term Unikont verander word na Amorphea omdat die naam "Unikont" gebaseer is op 'n veronderstelde synapomorfie wat die ISP-outeurs en ander wetenskaplikes later verwerp het.[1][5]
Dit sluit in amoebozoa, opisthokonts,[6][7] en moontlik Apusozoa.[8]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
