Anqing

From Wikipedia, the free encyclopedia

Anqingmap
Remove ads

Anqing (Chinees: 安庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze-rivier geleë. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujiang, in die weste aan Huanggang, in die noorde aan Lu'an en in die noordooste aan Chaohu.

Kitsfeite Anqing 安庆, Land ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads