Apodolirion cedarbergense

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Apodolirion cedarbergense is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, kom in die noordelike Sederberg voor en is deel van die Sederberg-fynbos. Die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads