Arduino

From Wikipedia, the free encyclopedia

Arduino
Remove ads

Arduino is 'n maatskappy wat oopbron rekenaarhardeware en -sagteware ontwerp en versprei. Die maatskappy spesialiseer in enkelbord mikrobeheerders en mikrobeheerder-stelletjies wat daarop gemik is om dit maklik te maak vir nuwelinge om digitale toestelle te bou wat fisiese voorwerpe beheer. Die gewildheid van die maatskappy se produkte is hoofsaaklik te wyte daaraan dat die ontwerp van die borde asook die sagteware onder die GNU Algemene Publieke Lisensie versprei word.[1]

Kitsfeite Skrywer, Ontwikkelaar ...
Thumb
Arduino Uno SMD R3
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads