Assam

From Wikipedia, the free encyclopedia

Assammap
Remove ads

Assam (Assamees: অসম, Ôxôm, [ɔˈxɔm], ; Bodo: आसाम, Asam; Bengaals: আসাম, Âshám, [ɑːˈʃɑːm]) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië met 'n oppervlakte van 78 438 km² en 'n bevolking van sowat 31,2 miljoen.[5] Dit is op 26 Januarie 1960 gestig. Die amptelike taal is Assamees. Die hoofstad is Dispur met 'n bevolking van sowat 10 812 (2012)[6] en die grootste stad is Guwahati. Assam se geografie word veral deur die groot Brahmaputrarivier gekenmerk. Assam se bevolking is baie divers, naas die ampstale word Garo, Ho, Jingpho, Khasi, Kokborok, Meitei, Mizo en Tai Yai in dié deelstaat gepraat. Die Sjerpa is een van die etniese groepe in Assam.

Kitsfeite Land, Hoofstad ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads