Assamees

From Wikipedia, the free encyclopedia

Assamees
Remove ads

Assamees (অসমীয়া, Asamiya of Ôxômiya, [ɔ.xɔ.mia]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat word. Assamees is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Assam. Assamees is nou verwant aan Bengaals en word in die Assamese alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Kitsfeite Assamees অসমীয়া Asamiya/Ôxômiya, Amptelike status ...
Thumb
Die woord "Ôxômiya" in Assamese skrif
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads