Axel-Heiberg-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Axel-Heiberg-eiland (Engels: Axel Heiberg Island), die wêreld se 32ste grootste eiland en die sewende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 43 178 km². Axel-Heiberg-eiland behoort tot die Koningin-Elizabeth-eilande, 'n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Ellesmere-eiland in die ooste. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Die eiland is onbewoon en genoem na Axel Heiberg, 'n Noorse diplomaat, finansier en beskermheer van die eerste ekspedisie tot dié eiland.


Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Axel-Heiberg-eiland.- (en) "Axel Heiberg Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
