Bakersfield
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Bakersfield is 'n stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, tussen Los Angeles en Fresno. Die stad het 'n bevolking van 333 719 in 2009 gehad, en 827 173 mense in die Metropolitaanse gebied.
Remove ads
Demografie
In 2000 het die stad 'n bevolking van 247 057 gehad: 68,17% wit, 9,16% swart of Afro-Amerikaans, 1,4% Amerikaanse inboorlinge, 4,33% Asiaties, 0,12% Pasifiese eilanders, 18,68% van ander rasse en 4,43% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 32,45% van die bevolking uitgemaak.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads


