Fresno

From Wikipedia, the free encyclopedia

Fresno
Remove ads

Fresno (uitgespreek /ˈfrɛzno/) is die vyfde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, en die 36ste grootste stad in die nasie. Die stad het 'n bevolking van 500 017 in 2009, mit 1 002 846 mense in die Metropolitaanse gebied.

Kitsfeite Land, Verenigde State van Amerika ...
Remove ads

Geografie

Fresno is geleë in sentraal-Kalifornië, omtrent 322 km (200 myl) noord van Los Angeles (Kalifornië se grootste stad), en 274 km (170 myl) suid van Sacramento (Kalifornië se hoofstad).

Geskiedenis

Die Fresno-distrik was in 1856 geskep, en Millerton was die hoofstad. Ander dorpe in die distrik was Firebaugh's Ferry (nou Firebaugh), Scottsburg (nou Centerville) en Elkhorn Springs. Maar Millerton was op die San Joaquin-rivieroewer geleë, en was in 1867 oorstroom.

Demografie

2000

In 2000 het die stad 'n bevolking van 427 652 gehad: 50,17% wit, 8,36% swart of Afro-Amerikaans, 1,58% Amerikaanse inboorlinge, 11,23% Asiaties, 0,14% Pasifiese eilanders, 23,36% van ander rasse en 5,16% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 39,87% van die bevolking uitgemaak.

2005

Die bevolking van die stad in 2005 was omtrent 56,3% wit (34% nie Spaans-Amerikaners nie).

Susterstede

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads