Beekdaelen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Beekdaelenmap
Remove ads

Beekdaelen (Limburgs: Baekdale) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 78 km².[1]

Kitsfeite Beekdaelen Baekdale, Land ...
Remove ads

Beekdaelen is in 2019 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Nuth, Onderbanken en Schinnen. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.

Remove ads

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Beekdaelen:
Amstenrade, Bingelrade, Doenrade, Hulsberg, Jabeek, Merkelbeek, Nuth, Oirsbeek, Puth, Schimmert, Schinnen, Schinveld, Sweikhuizen, Vaesrade en Wijnandsrade.

Verwysings

Loading content...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads