Searsia divaricata

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die bergkoeniebos (Searsia divaricata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Vrystaat asook Lesotho voor.

Kitsfeite Bergkoeniebos, Bewaringstatus ...
Remove ads

Verspreiding

Die plant groei op die oostelike hooglande van die Vrystaat en Lesotho tot by die Drakensberg in KwaZulu-Natal asook die berge rondom Graaff-Reinet. Daar is ook 'n geïsoleerde populasie in die suide van Gauteng.

Die boom se FSA-nommer is 381.2[1]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads