Bloughwarrie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bloughwarrie (Euclea crispa) is 'n klein tot middelslag boom wat volop rondom Pretoria, Johannesburg en Bloemfontein is. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Subspesies
Daar is drie subspesies:
Galery
Volgroeide boom Boom in die veld Blomme en blare
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bloughwarrie.
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads